Psalms 139:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, die duisternis verberg nie vir jou nie; maar die nag skyn soos die dag: die duisternis en die lig is vir jou albei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dan is die nag vir U nie donker nie, maar is so helder soos dag, want duisternis is vir U soos lig. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan is selfs die duisternis vir U nie donker nie, en die nag gee lig soos die dag, die duisternis is soos die lig. |
| Afrikaans 1983 | maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | is selfs duisternis nie vir U donker nie, maar skyn nag so lig soos die dag, is die duisternis soos die lig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan is dit nie donker vir U nie. Vir U is die nag so lig soos die dag en donker is vir U soos lig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Lig en donkerte is vir U dieselfde. Niemand kan vir U iets in die donker wegsteek nie. |