Psalms 139:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek sê: Waarlik, die duisternis sal my oordek; selfs die nag sal oor my lig wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sou ek sê: “Mag duisternis my oorweldig en die lig nag word rondom my,” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as ek sê: Mag tog net die duisternis my oorval en die lig nag wees tot my beskutting, |
| Afrikaans 1983 | Ek sou die duisternis kon vra om my weg te steek, of die lig rondom my om in nag te verander, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En al sê ek, “As duisternis my maar net wil verberg en die lig om my nag word”, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek sê die donker moet my toemaak, die lig rondom my moet donker word, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al vou die donkerte my heeltemal toe, is U naby my. |