Psalms 139:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid.) O HERE, U het my deursoek en my geken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, U deursoek my en ken my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U ondersoek my en U ken my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. Here, U het tot diep in my gekyk, U ken my baie goed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U kyk of ek eerlik is en vertrou kan word. U weet wat gaan hier binne-in my aan. |