Psalms 138:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al was die HERE hoog, tog het Hy ag op die nederiges, maar die hoogmoediges ken Hy van ver. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al is die Here hoog verhewe, gee Hy om vir die nederiges, maar die trotsaards ken Hy van ver af. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE is verhewe; nogtans sien Hy die nederige aan, en die hoogmoedige ken Hy uit die verte. |
| Afrikaans 1983 | Ja, al is die Here hoog verhewe, Hy gee om vir die nederige, maar Hy sien van ver af deur die hoogmoedige. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, verhewe is die Here, maar nederiges sien Hy raak en hoogmoediges ken Hy van ver af.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is hoog in die hemel maar Hy sien wie die nederige mense is en Hy weet ook baie goed wie die hoogmoedige mense is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand is groter as die Here nie. Sy grootheid lê daarin dat Hy mense raaksien en help wat dit nie self kan doen nie. Maar mense wat dink dat hulle beter as ander is, kyk Hy mis. |