Psalms 138:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, hulle sal sing in die weë van die HERE, want groot is die heerlikheid van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal sing van die werke van die Here, want groot is die heerlikheid van die Here.
Afrikaans 1933/1953 en hulle sal sing van die weë van die HERE, want die heerlikheid van die HERE is groot.
Afrikaans 1983 hulle sal sing oor wat die Here gedoen het, want die mag van die Here is groot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle moet sing oor die weë van die Here: “Groot is die heerlikheid van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal sing oor die dinge wat die Here gedoen het, want die Here is 'n groot Koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal sing oor wat die Here met mense doen. Niemand is belangriker as Hy nie.