Psalms 138:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) Ek wil U loof met my hele hart; voor die gode sal ek U sing.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek loof U met my hele hart, Here. Voor die gode sing ek u lof
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. Ek sal U loof met my hele hart; in die teenwoordigheid van die gode sal ek psalmsing tot u eer.
Afrikaans 1983 Van Dawid. Ek wil U met my hele hart loof. Laat die gode maar hoor; dit is tot u eer dat ek sing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. Ek wil U prys met my hele hart; voor die gode wil ek U besing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. Here, ek wil vir U dankie sê met my hele hart, ek wil vir U sing sodat al die gode dit kan hoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal die Here met my hele lewe prys. Ook al dien mense rondom my ander gode, sal ek U grootmaak.