Psalms 137:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gelukkig sal hy wees wat jou kleintjies teen die klippe slaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is hý wat jou babatjies neem en hulle teen ’n klip verpletter!
Afrikaans 1933/1953 Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen die rots!
Afrikaans 1983 Gelukkig is hy wat jou babatjies gryp en teen 'n klip verbrysel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig die een wat jou kinders gryp en verpletter teen 'n rotswand!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal goed gaan met die mense wat julle babatjies gryp en teen 'n rots doodslaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As iemand julle kinders se koppe teen die mure stukkend slaan, is dit julle verdiende loon.