Psalms 137:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O dogter van Babel, wat vernietig moet word; gelukkig sal hy wees wat jou beloon soos jy ons gedien het.
Afrikaans (NLV) 2011 Babel, jy is gedoem tot verwoesting. Geseënd is die een wat jou vergeld vir wat jy aan ons gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 o Dogter van Babel, jy verwoeste, gelukkig is hy wat jou sal vergeld wat jy ons aangedoen het!
Afrikaans 1983 Dat jy verwoes sal word, Babel, is seker. Gelukkig is die man wat jou terugbetaal vir wat jy ons aangedoen het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dogter van Babel, gedoem tot verwoesting, gelukkig die een wat jou jou dade vergeld wat jy ons aangedoen het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van Babel, vyande sal julle verwoes. Dit sal goed gaan met die mense wat dieselfde met julle doen soos julle met ons gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) O, julle mense van Babel wat ons plek verwoes het, die Here gaan julle ook verwoes. Julle verdien ’n swaar en wrede straf. Gelukkig is die een wat jou vergeld vir wat jy aan ons gedoen het.