Psalms 137:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek jou vergeet, o Jerusalem, laat my regterhand haar listigheid vergeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek jou vergeet, Jerusalem, laat my regterhand dan uitdroog. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek jou vergeet, o Jerusalem, laat my regterhand dan homself vergeet! |
| Afrikaans 1983 | As ek jou sou vergeet, Jerusalem, mag my regterhand dan verlam raak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek jou vergeet, Jerusalem, mag my regterhand dan vergeet hoe om te speel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerusalem, as ek jou vergeet, dan moet my regter-hand vergeet hoe om die lier te speel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal Jerusalem, waar ons die Here aanbid het, nooit vergeet nie, al is dit nou ’n ashoop. |