Psalms 137:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe sal ons die lied van die HERE sing in 'n vreemde land?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hoe kan ons in ’n vreemde land ’n lied van die Here sing?
Afrikaans 1933/1953 Hoe sou ons die lied van die HERE kan sing in 'n vreemde land?
Afrikaans 1983 Hoe kan ons die lied van die Here sing in 'n vreemde land?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe kan ons 'n lied van die Here sing op vreemde grond?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ons kon nie die lied van die Here in 'n vreemde land sing nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe kan ons liedere sing wat al die ou herinnerings terugbring? Dit is net nie dieselfde om die Here hier te loof nie. Ons is te ver van die plek af waar ons Hom altyd gedien en aanbid het.