Psalms 137:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons het ons siters aan die wilgers in die middel daarvan opgehang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het ons liere daar aan die wilgerbome opgehang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang. |
| Afrikaans 1983 | Aan die wilgerbome in daardie land het ons ons liere opgehang |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die rivierwilgers in daardie land het ons ons liere opgehang; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het ons liere daar opgehang aan die populierbome, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons wou nie meer sing en musiek maak nie. |