Psalms 137:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) By die riviere van Babel, daar het ons gaan sit, ja, ons het geween, toe ons aan Sion gedink het.
Afrikaans (NLV) 2011 By die riviere van Babel het ons gesit en gehuil wanneer ons aan Sion dink.
Afrikaans 1933/1953 By die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink.
Afrikaans 1983 By die riviere van Babel, daar het ons gesit, en ons trane het gevloei as ons aan Sion dink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die riviere van Babel, daar het ons gesit en gehuil wanneer ons aan Sion dink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) By die riviere van Babel, daar het ons gesit en huil toe ons gedink het aan Sion.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ver van die huis af het ons gesit, eensaam by ’n rivier in Babilon. Daar was ons slawe in die vreemde. Ons het gehuil. Sonder ’n land en ons eie plek om die Here te aanbid het ons gehuil as ons aan die huis terugdink.