Psalms 136:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die maan en sterre om in die nag te heers, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die maan en die sterre om te heers oor die nag. Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die maan en sterre om te heers oor die nag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | die maan en die sterre om te heers oor die nag. Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die maan en sterre om te heers in die nag – want vir ewig duur sy troue liefde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Hy het die maan en die sterre gemaak om oor die nag te regeer, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die maan en sterre hou wag oor die nag, sy liefde hou nooit op nie. |