Psalms 136:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die son om bedags te heers, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die son om te heers oor die dag, Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die son om te heers oor die dag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | die son om te heers oor die dag, Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die son om te heers in die dag – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die son gemaak om oor die dag te regeer, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die son hou wag oor die dag, sy liefde hou nooit op nie. |