Psalms 136:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan Hom wat groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die groot ligte gemaak, Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Wat die groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Hy het die groot hemelligte gemaak, Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat die groot ligte gemaak het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die groot ligte gemaak, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die hemelruim verlig, sy liefde hou nooit op nie.