Psalms 136:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan hom wat die aarde bo die waters uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy wat die aarde oor die waters uitgesprei het. Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die aarde op die waters gevestig. Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die aarde oor die waters uitgespan het – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die aarde neergesit op die water, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die aarde bo-oor die oseane uitgesprei, sy liefde hou nooit op nie. |