Psalms 136:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan Hom wat die hemele deur wysheid gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat die hemele met insig gemaak het. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Wat die hemele met verstand gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Hy het die hemel met soveel insig gemaak. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat met insig die hemel gemaak het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die hemel gemaak, Hy het geweet hoe om dit te doen, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die heelal met soveel wysheid gemaak, sy liefde hou nooit op nie.