Psalms 136:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan hom wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy wat alleen magtige dade doen. Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy het magtige dade gedoen, Hy alleen. Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys Hom wat groot wonders doen, Hom alleen – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Net Hý het groot wonderwerke gedoen, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het groot wonders gedoen, Hy alleen, sy liefde hou nooit op nie. |