Psalms 136:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE van die HERE, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Heer van die here. Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid -- |
| Afrikaans 1983 | Loof die magtigste van alle maghebbers. Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys die Heer van die here – want vir ewig duur sy troue liefde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dankie sê vir die Koning van die konings, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Loof Hom wat baie sterker is as al die magtiges hier op aarde, sy liefde hou nooit op nie. |