Psalms 136:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Loof die God van die hemel! Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Loof die God van die hemel! Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Prys die God van die hemel – want vir ewig duur sy troue liefde!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dankie sê vir die God van die hemel, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loof God, Hy wat in die hemel bly, sy liefde hou nooit op nie.