Psalms 136:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat aan alle vlees voedsel gee, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy gee kos aan al wat lewe. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Wat voedsel gee aan alle vlees, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Hy gee voedsel aan al wat lewe. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat kos gee aan alles wat leef – want vir ewig duur sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hy wat kos gee vir alles wat lewe, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sorg vir almal, Hy laat ons leef, sy liefde hou nooit op nie.