Psalms 136:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het ons verlos van ons vyande, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 en ons gered van ons vyande. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 En ons van ons teëstanders losgeruk het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 en ons uit die mag van ons teëstanders bevry. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ons van ons teenstanders weggeruk het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het ons gered van ons vyande, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ons kom red uit die hand van ons vyande, sy liefde hou nooit op nie.