Psalms 136:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat aan ons gedink het in ons vernedering, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het aan ons gedink toe ons moedeloos was Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Wat in ons vernedering aan ons gedink het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Hy het aan ons gedink in ons vernedering Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat in ons vernedering aan ons gedink het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dankie sê vir Hom wat aan ons gedink het toe dit baie sleg gegaan het met ons, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het aan ons gedink toe ons swaargekry het, sy liefde hou nooit op nie.