Psalms 136:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs 'n erfdeel vir Israel, sy kneg, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n erfdeel vir Israel, sy dienaar. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 As erfdeel aan Israel, sy kneg, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 as geskenk aan Israel, sy dienaar. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as erfdeel aan Israel sy dienskneg – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het dit gegee vir sy dienaar Israel, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***