Psalms 136:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle land as 'n erfdeel gegee, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het hulle land as ’n erfdeel gegee, Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle land as erfdeel gegee het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle land as geskenk gegee, Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle land as erfdeel gegee – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het hulle lande weggegee, verniet, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [21-22] Hulle grond het Hy aan sy dienskneg Israel present gegee, sy liefde hou nooit op nie. |