Psalms 136:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Og, die koning van Basan, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 en Og, die koning van Basan. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 En Og, die koning van Basan, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 koning Og van Basan. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Og, die koning van Basan – want vir ewig duur sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en ook vir Og, koning van Basan, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het koning Og van Basan verslaan, sy liefde hou nooit op nie.