Psalms 136:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En beroemde konings gedood, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 en magtige konings doodgemaak: Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 En geweldige konings gedood het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 magtige konings laat sneuwel: Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) magtige konings om die lewe gebring het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het belangrike konings doodgemaak, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beroemde heersers is voor Hom weggevee, sy liefde hou nooit op nie.