Psalms 136:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan hom wat groot konings verslaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het magtige konings uitgeroei, Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat groot konings verslaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy het groot konings oorwin, Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | groot konings verslaan het – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dankie sê vir Hom wat groot konings oorwin het, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het magtige konings links en regs verslaan, sy liefde hou nooit op nie. |