Psalms 136:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan Hom wat sy volk deur die woestyn gelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het sy volk deur die woestyn gelei. Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat sy volk deur die woestyn gelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy het sy volk deur die woestyn laat trek. Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys Hom wat sy volk deur die woestyn laat gaan het – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het sy volk deur die woestyn laat loop, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het sy volk deur die woestyn gelei, sy liefde hou nooit op nie. |