Psalms 136:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Farao en sy leër in die Skelfsee omvergewerp, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 maar Farao en sy leër in die Rietsee gegooi. Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 En Farao saam met sy leër in die Skelfsee gestort het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 maar die farao met sy leërmag in die Rietsee gestort. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar die farao en sy leër in die Rietsee afgeskud het – want vir ewig duur sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Hy het die farao en sy soldate in die see laat val, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Hy het Farao en sy leër in die see laat verdrink, sy liefde hou nooit op nie.