Psalms 136:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Israel daardeur laat trek, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en Israel veilig laat deurtrek, Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Israel daar dwarsdeur laat gaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | en Israel daar deur laat trek, Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Israel in die middel laat deurtrek het – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die Israeliete deur die see laat gaan, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het Israel kurkdroog daardeur laat stap, sy liefde hou nooit op nie. |