Psalms 136:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan hom wat die Skelfsee in dele verdeel het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die Rietsee oopgekloof Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Wat die Skelfsee in stukke gesny het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Hy het die Rietsee in twee gekloof Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Prys Hom wat die Rietsee in twee gesny het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dankie sê vir Hom wat die Riet-see in twee dele gedeel het, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die Rietsee in twee geskeur, sy liefde hou nooit op nie.