Psalms 136:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het Israel onder hulle uitgelei, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 en Israel onder hulle uitgelei Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 En Israel onder hulle uitgelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 en Israel onder hulle uit gelei Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Israel uit hulle midde laat wegtrek het – want vir ewig duur sy troue liefde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die Israeliete laat weggaan van die Egiptenaars, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het Israel daar tussen hulle gaan uithaal, sy liefde hou nooit op nie.