Psalms 136:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan hom wat Egipte verslaan het in hulle eersgeborenes, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerstelinge van Egipte het Hy getref Aan sy liefde is geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die Egiptenaars getref het in hulle eersgeborenes, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die Egiptenaars getref met die dood van hulle eersgeborenes Aan sy liefde is daar geen einde nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys Hom wat Egipte getref het deur hulle •eersgeborenes – want vir ewig duur sy troue liefde – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die oudste seuns in Egipte laat sterf en ook die eerste lammers en kalwers, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die oudste seuns in Egipte het Hy met die dood getref, sy liefde hou nooit op nie. |