Psalms 136:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here, want Hy is goed! Aan sy liefde is geen einde nie.
Afrikaans 1933/1953 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Prys die Here, want Hy is goed – want vir ewig duur sy troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dankie sê vir die Here, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loof die Here, want Hy is baie goed, sy liefde hou nooit op nie.