Psalms 135:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat tekens en wonders in jou midde gestuur het, o Egipte, teen Farao en al sy dienaars. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Oor Egipte het Hy wonders en tekens gestuur, oor die farao en al sy mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat tekens en wonders gestuur het binne-in jou, o Egipte, teen Farao en teen al sy knegte; |
| Afrikaans 1983 | Hy het oor jou, Egipte, groot en skrikwekkende dinge gebring, oor die farao en al sy amptenare; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het tekens en wonders in jou midde verrig, Egipte, teen die farao en al sy amptenare, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het tekens en wonderwerke gedoen in Egipte, Hy het dit gedoen teen die farao en al sy amptenare. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het daar wonderwerke laat gebeur voor die farao en sy werkers. |