Psalms 135:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die eersgeborenes van Egipte geslaan het, van mense sowel as dier. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Egipte se eerstelinge het Hy getref, mense sowel as diere. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat die eersgeborenes van Egipte getref het, van mense sowel as van vee; |
| Afrikaans 1983 | Hy het die eerstelinge in Egipte getref, mense sowel as diere; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat die •eersgeborenes van Egipte, van mense en diere, getref het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat die eerstes in Egipte laat sterf het, die eerste kinders van mense en die eerste lammers en kalwers van die diere. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is die Here wat mag het oor lewe en dood. Voor Israel uit Egipte getrek het, het Hy die Egiptenaars se oudste seuns en vee laat doodgaan. |