Psalms 135:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Alles wat die HERE behaag het, dit het Hy gedoen in die hemel en op die aarde, in die see en al die wêreldvloede.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here doen wat Hy wil, in die hemel en op die aarde, op die see en in die diepste oseane.
Afrikaans 1933/1953 Alles wat die HERE behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde, in die seë en al die dieptes.
Afrikaans 1983 Alles wat die Here wil, doen Hy, in die hemel en op aarde, in die see, in al die oseane.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alles wat die Here behaag, doen Hy in die hemel en op die aarde, in die oseane en alle dieptes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here doen alles wat Hy wil doen, in die hemel en op die aarde, in die see en die diep water.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy doen wat Hy wil. Bo in die ruimtes, hier op die aarde, selfs in die see of op enige ander plek doen die Here wat Hy wil.