Psalms 135:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek weet dat die HERE groot is en dat onse HERE bo al die gode is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek weet die Here is groot, ons Here is groter as alle gode. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarlik,,k weet dat die HERE groot en onse Here bo alle gode is. |
| Afrikaans 1983 | Ek weet, die Here is groot, ons Here is verhewe bo al die gode. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, ek, ek weet dat die Here groot is, dat ons Heer groter is as al die gode. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ek weet dit, die Here is groot, ons Here is groter as al die gode. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit staan soos ’n paal bo water: die Here is ’n groot God, groter as alle ander gode. |