Psalms 135:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE het Jakob vir Hom uitverkies en Israel as sy eiendom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het Jakob vir Hom gekies, vir Israel as sy besondere besitting.
Afrikaans 1933/1953 Want die HERE het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom.
Afrikaans 1983 Die Here het Jakob vir Hom gekies, Israel as die volk wat Syne is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die Here het Jakob vir Hom uitgekies, Israel as sy persoonlike eiendom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die Here het vir Jakob gekies vir Homself, Hy het vir Israel gekies om sy eie volk te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het lank terug vir Hom mense gekies. Hulle is Syne.