Psalms 135:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE; want die HERE is goed; sing tot eer van sy Naam; want dit is aangenaam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Here, want die Here is goed; sing tot eer van sy heerlike Naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE, want die HERE is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want die is lieflik! |
| Afrikaans 1983 | Prys die Here, want die Here is goed, sing tot eer van sy lieflike Naam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Loof die Here, want die Here is goed; besing sy Naam, want dit is lieflik; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die Here prys, want die Here is goed, julle moet sing en sy Naam prys, want sy Naam is mooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom loof die Here, want Hy is vir ons goed. Kom sing liedere om Hom groot te maak. Dit is lekker om hardop oor Hom te praat. |