Psalms 135:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die HERE uit Sion, wat in Jerusalem woon. Prys die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Loof die Here in Sion, Hy wat woon in Jerusalem. Prys die Here!
Afrikaans 1933/1953 Geloofd sy die HERE uit Sion, Hy wat in Jerusalem woon! Halleluja!
Afrikaans 1983 Aan die Here kom die lof uit Sion toe, aan Hom wat in Jerusalem woon! Prys die Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here moet geprys word uit Sion, Hy wat in Jerusalem woon. Halleluja!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons prys die Here in Sion, ons prys Hom wat in Jerusalem woon. Julle moet die Here prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons wens dat die Here oral geprys word waar mense Hom aanbid, want Hy is oral. Prys die Here!