Psalms 135:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE, o huis van Levi, julle wat die HERE vrees, loof die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Leviete, loof die Here! Julle wat Hom dien, loof die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Huis van Levi, loof die HERE! Julle wat die HERE vrees, loof die HERE! |
| Afrikaans 1983 | huis van Levi, loof die Here, julle wat die Here dien, loof die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Huis van Levi, prys die Here! Wie vir die Here ontsag het, prys die Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | nageslag van Levi, julle moet die Here prys, julle almal wat die Here dien, julle moet die Here prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook julle wat sorg dat alles in die kerk reg loop, kom prys Hom. Almal wat die Here getrou dien en aanbid, kom sê vir Hom dankie. |