Psalms 135:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle wat staan in die huis van die HERE, in die voorhowe van die huis van onse God,
Afrikaans (NLV) 2011 julle wat diens doen in die Here se huis, in die voorhowe van die huis van ons God.
Afrikaans 1933/1953 wat staan in die huis van die HERE, in die voorhowe van die huis van onse God!
Afrikaans 1983 julle wat in die tempel van die Here staan, in die voorhowe van die tempel van ons God!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat diens verrig in die huis van die Here, in die voorhowe van die huis van ons God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) julle wat in die tempel werk en op die oop stukke grond van die tempel van ons God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle wat die Here oral dien, kom prys Hom. Hy is ons God.