Psalms 135:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof die HERE, o huis van Israel, loof die HERE, o huis van Aäron!
Afrikaans (NLV) 2011 Israel, loof die Here! Priesters, nageslag van Aäron, loof die Here!
Afrikaans 1933/1953 Huis van Israel, loof die HERE! Huis van Aäron, loof die HERE!
Afrikaans 1983 Huis van Israel, loof die Here, huis van Aäron, loof die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Huis van Israel, prys die Here! Huis van Aäron, prys die Here!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Israeliete, julle moet die Here prys, nageslag van Aäron, julle moet die Here prys,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kinders van die Here, kom prys Hom. Mense in leiersposisies wat die Here dien, sê vir Hom dankie.