Psalms 135:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat dit maak, is soos hulle; so is elkeen wat op hulle vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle makers is net soos hulle, so ook almal wat op hulle vertrou.
Afrikaans 1933/1953 Die wat hulle maak, sal net soos hulle word -- elkeen wat op hulle vertrou.
Afrikaans 1983 Wie hulle maak en op hulle vertrou, sal net soos hulle word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle makers sal net soos hulle word – elkeen wat op hulle vertrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat die afgode gemaak het, is soos hulle, en almal wat in hulle glo, is ook soos hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat sulke dooie gode maak om te aanbid is net so dood soos hulle handewerk. Daardie mense beteken niks, want hulle vertrou op dooie goed.