Psalms 135:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het ore, maar hulle hoor nie; en daar is geen asem in hulle monde nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ore, maar kan nie hoor nie, in hulle monde is geen asem nie.
Afrikaans 1933/1953 ore het hulle, maar hoor nie; ook is daar geen asem in hulle mond nie.
Afrikaans 1983 ore het hulle, maar hoor kan hulle nie, hulle haal nie asem nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het ore, maar kan nie hoor nie; daar is ook glad nie asem in hulle monde nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hulle het ore, maar hulle kan nie hoor nie, hulle haal ook nie asem nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit lyk of hulle kan hoor, maar hulle reageer op geen geluid nie. Hulle is morsdood, want hulle haal nie eens asem nie.