Psalms 135:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die afgode van die heidene is silwer en goud, die werk van mensehande.
Afrikaans (NLV) 2011 Die afgode van die nasies is voorwerpe van silwer en goud, die werk van mensehande.
Afrikaans 1933/1953 Die afgode van die heidene is silwer en goud, 'n werk van mensehande.
Afrikaans 1983 Wat die nasies het, is afgode, van silwer en goud, die werk van mensehande;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die afgode van die nasies is silwer en goud, die werk van mensehande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volke se afgode is van silwer of goud, mense het hulle gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat die Here nie dien nie, het hulle eie dooie gode. Dit kan geld of ander dinge wees wat waardevol lyk, alles dinge wat mense maak. Hulle lyk soos die ware Jakob, maar beteken net mooi niks. Dit is goed nagemaak.