Psalms 135:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE sal sy volk oordeel, en Hy sal berou hê oor sy dienaars. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sal reg verskaf aan sy volk en Hom ontferm oor sy dienaars. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE sal aan sy volk reg doen en medelyde hê met sy knegte. |
| Afrikaans 1983 | Die Here behartig die regsaak van sy volk: Hy ontferm Hom oor sy dienaars. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die Here laat reg geskied aan sy volk; oor sy diensknegte ontferm Hy Hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here sal reg doen aan sy volk, Hy sal weer jammer wees vir sy dienaars. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, die Here sal sorg dat sy mense reg behandel word. Hy sal vir elkeen wat Hom dien, ’n sagte plekkie in sy hart hê. |