Psalms 135:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U Naam, HERE, is tot in ewigheid; en U gedagtenis, o HERE, van geslag tot geslag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U Naam, Here, duur vir altyd; U word onthou, Here, van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, u Naam is tot in ewigheid, u gedenknaam, HERE, van geslag tot geslag! |
| Afrikaans 1983 | Here, U is altyd daar, U is daar van geslag tot geslag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, u Naam is vir ewig; Here, u gevierde Naam duur van geslag tot geslag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, almal sal altyd u Naam ken, elke nuwe geslag sal weet van U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U sal nooit ophou bestaan nie. Vir altyd sal mense U grootmaak. |